Self Beskikking

In Suid-Afrika is Moontlik!



Registreer asb om deel te word van die Self Beskikking Beweging in Suid-Afrika, en vir die toekoms van ons mooi land!

Die Suid-Afrikaanse regering het die afgelope 22 jaar die opdrag uit die grondwet, die verpligting, verantwoordelikheid en geleentheid gehad om ‘n selfbeskikkingswet in Suid-Afrika te vestig. Tog kon hulle dit nie regkry nie. Nou moet ons, die mense van Suid-Afrika, opstaan en dit doen vir stabiliteit en ons toekoms in ons mooi land.

WET 108 van 1996

AANGESIEN ARTIKEL 235 van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 (Wet No 108 van 1996), bepaal dat die reg van die Suid-Afrikaanse volk as geheel op selfbeskikking – soos vervat in die Grondwet – nie die raamwerk van hierdie reg uitsluit nie, erkenning van die idee van die reg op selfbeskikking van enige gemeenskap wat ‘n gemeenskaplike kultuur en taalerfenis deel binne ‘n territoriale entiteit in die Republiek van Suid-Afrika of op enige ander wyse;

EN AANGESIEN ARTIKEL 235 van die Grondwet verder nasionale wetgewing voorsien vir die implementering van so ‘n idee van selfbeskikking;

EN AANGESIEN ARTIKEL 237 van die Grondwet bepaal dat alle grondwetlike verpligtinge nougeset en sonder versuim uitgevoer moet word;

EN AANGESIEN ARTIKEL 30 van die Grondwet bepaal dat elkeen die reg het om die taal te gebruik en om deel te neem aan die kulturele lewe van hul keuse;

EN AANGESIEN ARTIKEL 31 van die Grondwet bepaal dat persone wat aan ‘n kulturele, godsdienstige of taalkundige gemeenskap behoort nie daardie reg, saam met ander lede van daardie gemeenskap, ontsê mag word nie; en om hul kultuur te geniet, hul godsdiens te beoefen en hul taal te gebruik; en verder om kulturele, godsdienstige en taalkundige verenigings en ander organe van die burgerlike samelewing te vorm, aan te sluit en in stand te hou.

Die Grondwet van die RSA:

Registreer asb om deel te word van die toekoms van die RSA:

Lys u vraag hier, of die probleem wat u probeer oplos.